Skip to main content

Posts

Showing posts with the label Finansiering - Wolke se goue randjie

Wolke se goue randjie

Is dit nie asemrowend as ‘n mens vroeg opstaan en jy sien hoe steek die son sy kop agter die wolke uit nie of as jy oppad huistoe is van werk en die son maak sulke ongelooflike kleure teen die wolke soos dit onder gaan! Dit is ‘n gevoel van ontsag en verwondering. Partykeer is dit dieselfde as ons daai droom huisie / projek in gedagte het en ons sien al die strale wat deurbreek agter die wolke uit. Ek dink deesdae ondervind ons meer ‘n donderstorms wat ons kant toe as ons aansoek doen vir ‘n lening; balanstate, inkomste state, vooruitgeprojekteerde inkomstes, ensovoorts wat ons vir die bank moet gee om finansiering te kry. Partykeer voel ons soos hulle praat in die internet bedryf; dat ons dit in die “wolk” instuur en ons weet nie wat gaan uitkom nie. Partykeer is dit ‘n “Ja” maar ongelukkig meeste kere ‘n “Nee”. Wat kan ons doen om die proses te bespoedig sowel as voor die tyd ‘n risiko analiese te doen om te sien of dit die moeite werd is om aansoek te doen. Soos in enige besigheid m...